Tuks-reeks berigte in die media

So het die media die afgelope dae berig oor die Tuks-reeks na die laaste groepwedstryde:

https://www.pressreader.com/south-africa/beeld/20170320/282020442111572

http://www.schoolofrugby.co.za/news/9100-eldoraigne-klop-monnas-vir-eerste-keer-sedert-2006

Rekord Pretoria East

Laat weet ons asseblief indien u bewus is van nog berigte deur die kontakvorm op die “Kontak ons”-bladsy in te vul.

 

Kwartfinale se bepalings

Hiermee die bepalings en terreinplanne vir die kwartfinale wat plaasvind op Vrydag 24 Maart en Saterdag 25 Maart by LC de Villiers-sportgronde (Groepe 1 en 3) en Hoërskool Nelspruit (Groepe 2 en 4).

Kliek op die skakels langs die sportsoorte om die bepalings oop te maak.

LC de Villiers (verskuif vanaf Hoërskool Garsfontein):

Hokkie: Tuks Kwart LC de Villiers HOKKIE

Rugby: Tuks Kwart LC de Villiers RUGBY

Netbal: Tuks Kwart LC de Villiers NETBAL

Hoërskool Nelspruit:

Hokkie: Tuks Kwart Nelspruit HOKKIE

Rugby: Tuks Kwart Nelspruit RUGBY

Netbal: Tuks Kwart Nelspruit NETBAL

Terreinplanne:

LC de Villiers Sportterrein

Hoërskool Nelspruit Terreinplan