Tuks-reeks berigte in die media

So het die media die afgelope dae berig oor die Tuks-reeks:

http://reviewonline.co.za/198894/tuks-reeks-sorg-vir-naelbyt-sport-aksie/

http://lowvelder.co.za/378626/nhs-hokkiespanne-tops/

http://www.netwerk24.com/Sport/Skole/garsies-begin-tuks-reeks-op-hoe-noot-20170312

http://www.schoolofrugby.co.za/news/9086-kempies-verras-transvalia-in-tuks-reeks

Laat weet ons asseblief indien u bewus is van nog berigte deur die kontakvorm op die “Kontak ons”-bladsy in te vul.

 

 

TuksSkole-reeks kompetisie

kaartjie2

Daar is wonderlike kontantpryse te wen tydens hierdie jaar se reeks! Die instruksies vir die inskrywings is soos hier bo en word ook op die toegangs-/kompetisiekaartjie aangedui wat u ontvang by die deelnemende skole of tydens wedstryddae. Die terme en voorwaardes van die kompetisie is beskikbaar op die keersy van u kaartjie.